Gewapende Roof – Rower Doodgeskiet – Vanderbijlpark
Om in die oggend-ure wakker gemaak te word deur rowers is vir enige gesin ‘n nagmerrie in ons huidige samelewing maar as mens voorbereid is om jouself en jou gesin te beskerm, maak dit jou wil op oorlewing soveel groter. ‘n Egpaar wat op 27 Oktober, hul eerste aand in hul nuwe huurhuis in Pattersonstraat, […]